Joe Pantoliano

Joe Pantoliano
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph Peter Pantoliano
Geboorte 12 September 1951 (1951-09-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1974–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joe Pantoliano (gebore 12 September 1951) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bound (1996), The Matrix (1999), Memento (2000), en Bad Boys II (2003).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search